top of page
Slagyster

Ja, jy soek vir edukasie, jy blameer did nasie, wie se fokken skuld?
Roekeloos, jy’s moedeloos soos ‘n landmyn vol pyn, fokkol geduld
Ek stem saam, ek verstaan, soos ons hier staan, ek’s man alleen
Vat jou goed, blameer Verwoerd, en los ons hier versteen

Politiek, die retoriek, wie kan ons glo?
Elende, soeg en smart, die gat kant bo
Vermoor, versmoor, aanrant, maak nie sin
Die tyd is reg om terug te veg, die tyd raak min

CHORUS:
SlagYster, skynheilig, verkragting en roof
Veraaier, Veraaier, Veraaier
SlagYster, skynheilig, verkragting en roof
Veraaier, Veraaier, Veraaier

Verwoesting, dewestasie, frustrasie, ‘n nasie verwoes
Ons lek ons wonde, kinders met leeg monde, sit en lag
Eugene sé, O koud is die windjie en skraal. En blink dit in dof-lig
En kaal, so wyd as die Heer se genade, lê die velde in sterlig en skade

Politiek, die retoriek, wie kan ons glo?
Elende, soeg en smart, die gat kant bo
Vermoor, versmoor, aanrant, maak nie sin
Die tyd is reg om terug te veg, die tyd raak min

CHORUS:
SlagYster, skynheilig, verkragting en roof
Veraaier, Veraaier, Veraaier
SlagYster, skynheilig, verkragting en roof
Veraaier, Veraaier, Veraaier

Hoog in die rande, versprei die brande, is die grassaad aan roere
soos winkende hande
O treurig die wysie op die ooswind se maat, soos die lied van ‘n meisie
in haar liefde verlaat. In elk’ grashalm se vou blink ‘n druppel van dou,
en vinnig verbleek dit tot ryp in die kou
en vinnig verbleek dit tot ryp in die kou
en vinnig verbleek dit tot ryp in die kou’


 
bottom of page